Empire State-gebou

Die Empire State-gebou
Die Empire State-gebou is verlig vir Kersfees

Die Empire State-gebou (Engels: Empire State Building) is 'n 102-verdiepinghoë gebou in New York en is ontwerp deur Shreeve, Lamb, and Harmon Associates en gebou in 1931. Die toring het sy naam gekry uit 'n lys van noemname vir Amerikaanse state en dan meer spesifiek die deelstaat New York.

Die Amerikaanse Vereniging van Siviele Ingenieurs het die Empire State-gebou as een van die moderne Sewe Wonders van die Wêreld verklaar. Die gebou behoort ook aan die Wêreld Federasie van Groot Torings.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search